1 TESSALONISENSE 5:14

1 TESSALONISENSE 5:14 AFR83

Ons druk julle dit op die hart, broers: Wys die leeglêers onder julle tereg, praat die kleinmoediges moed in, help die swakkes, wees met almal geduldig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TESSALONISENSE 5:14