1 TESSALONISENSE 5:16-18
1 TESSALONISENSE 5:16-18 AFR83
Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.