1 TIMOTEUS 2:1-2

1 TIMOTEUS 2:1-2 AFR83

Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TIMOTEUS 2:1-2