1 TIMOTEUS 3:12-13

1 TIMOTEUS 3:12-13 AFR83

'n Diaken moet aan sy vrou getrou wees en sy kinders en sy eie huisgesin goed beheer. Dié wat as diaken goed gedien het, verwerf vir hulleself 'n eervolle plek in die gemeente en groot vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TIMOTEUS 3:12-13