2 KONINGS 2:14

2 KONINGS 2:14 AFR83

Hy het met hierdie mantel wat van Elia afgeval het, op die water geslaan en gesê: “Waar is die Here die God van Elia? Waar is Hy?” Toe Elisa die water slaan, het dit na links en na regs verdeel sodat hy kon deurgaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 2:14