2 KONINGS 6:5
2 KONINGS 6:5 AFR83
Terwyl een besig was om 'n boom af te kap, het sy byl in die water geval. Hy roep toe: “Ag tog, Meneer, en dit was boonop 'n geleende byl!”