2 KONINGS 7:2

2 KONINGS 7:2 AFR83

Die adjudant, wat die vertroueling van die koning was, het vir die man van God gesê: “Dit is onmoontlik selfs al maak die Here vensters in die hemel sodat dit nou reën.” Elisa het geantwoord: “Toe maar, jy sal dit met jou eie oë sien, maar jy sal nie daarvan eet nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 7:2