2 SAMUEL 12:9

2 SAMUEL 12:9 AFR83

Waarom het jy nou die woord van die Here geminag deur so 'n verkeerde ding te doen? Jy het Urija die Hetiet met die swaard doodgemaak en toe sy vrou vir jou gevat. Ja, jy het hom vermoor met die swaard van die Ammoniete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 12:9