2 Samuel 12:9

2 Samuel 12:9 DB

Hoekom het jy jou nie gesteur aan wat Ek, die Here, sê nie, en hierdie verskriklike ding gedoen? Jy het Urija, die Hetiet, in die oorlog laat doodmaak en sy vrou vir jou gevat. Ja, jy het hom vermoor met ’n swaard van die Ammoniete!

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 12:9