Hy het geluister terwyl Paulus praat. Paulus het stip na hom gekyk en gesien dat hy die geloof het om gesond gemaak te word. Toe roep hy na hom: “Staan regop, op jou voete!” Die man het opgespring en hy kon loop.
Lees HANDELINGE 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: HANDELINGE 14:9-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's