AMOS 2:4

AMOS 2:4 AFR83

So sê die Here: Selfs as Juda net drie keer sonde gedoen het, sou Ek sy straf nie herroep het nie. Maar nou het hy 'n vierde sonde daarby gevoeg: hulle het die wet van die Here verwerp, hulle nie aan sy voorskrifte gehou nie en toe het die vals gode hulle verlei, die afgode agter wie hulle voorvaders aangeloop het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor AMOS 2:4