DEUTERONOMIUM 15:11

DEUTERONOMIUM 15:11 AFR83

Daar sal altyd armes in jou land wees, en daarom het ek jou beveel om vrygewig te wees teenoor jou mede-Israeliet wat in nood is en arm is.”