DEUTERONOMIUM 24:16

DEUTERONOMIUM 24:16 AFR83

“Vaders mag nie oor die optrede van kinders en kinders nie oor die optrede van vaders doodgemaak word nie. Elkeen kan net vir sy eie sonde die doodstraf kry.