PREDIKER 8:8

PREDIKER 8:8 AFR83

Niemand het die mag om die wind te stuit nie; niemand het seggenskap oor sy sterfdag nie; in oorlogstyd spring niemand vry nie. Wie verkeerd doen, word nie deur sy verkeerde daad gered nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 8:8