EFESIËRS 2:19-20

EFESIËRS 2:19-20 AFR83

Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God. Julle is 'n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, 'n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EFESIËRS 2:19-20