EFESIËRS 2:8

EFESIËRS 2:8 AFR83

Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God.