EKSODUS 11:5-6

EKSODUS 11:5-6 AFR83

en elke eersgeborene in Egipte sal sterwe, van die kroonprins af, die eersgeborene van die farao, tot by die eersgeborene van die slavin wat koring maal, ja, selfs al die eerstelinge van die diere. In die hele Egipte sal daar so gehuil en gerou word soos nog nooit tevore nie en ook nie later nie.