EKSODUS 13:18

EKSODUS 13:18 AFR83

Daarom het God die volk met 'n ompad laat gaan, met die woestynpad in die rigting van die Rietsee. Die Israeliete het goed georganiseerd uit Egipte getrek.