EKSODUS 20:17

EKSODUS 20:17 AFR83

“Jy mag nie iemand anders se huis begeer nie. Jy mag nie sy vrou begeer nie, ook nie 'n slaaf of slavin, 'n bees of 'n donkie, of enigiets anders wat aan hom behoort nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 20:17