EKSODUS 22:22-23

EKSODUS 22:22-23 AFR83

“Jy mag geen weduwee of weeskind veronreg nie. As jy tog so iemand veronreg, en hy na My roep, sal Ek na sy hulpgeroep luister.