EKSODUS 23:22

EKSODUS 23:22 AFR83

As jy goed ag gee op hom en alles doen wat Ek sê, sal Ek die vyand van jou vyande wees en die teëstander van jou teëstanders.