EKSODUS 23:22
EKSODUS 23:22 Bybel vir almal (ABA)
As julle goed luister na hom en alles doen wat Ek sê, dan sal Ek teen julle vyande veg. Ek sal teen almal wees wat teen julle is.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as jy terdeë na sy stem luister en alles doen wat Ek sal sê, sal Ek die vyand van jou vyande en die teëstander van jou teëstanders wees.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy goed ag gee op hom en alles doen wat Ek sê, sal Ek die vyand van jou vyande wees en die teëstander van jou teëstanders.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as jy aandagtig luister na sy stem en alles doen wat Ek sê, sal Ek vyandig optree teenoor jou vyande en jou aanvallers aanval.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as jy wel na sy stem luister en alles doen wat Ek spreek; dan sal ek 'n vyand wees van U vyande en 'n teëstander van U teëstanders.
Deel
Lees EKSODUS 23