EKSODUS 31:17

EKSODUS 31:17 AFR83

Dit sal vir altyd 'n teken wees tussen My en die Israeliete. In ses dae het Ek, die Here, die hemel en die aarde gemaak, maar op die sewende dag het Ek nie gewerk nie, maar gerus.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 31:17