ESEGIËL 1:1-2

ESEGIËL 1:1-2 AFR83

Op die vyfde van die vierde maand, in die dertigste jaar, was ek tussen die ballinge aan die Kebarrivier. Die hemel het oopgegaan en ek het gesigte gesien wat van God af kom. Dit was op die vyfde van die maand en dit was die vyfde jaar van die ballingskap van koning Jojagin.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 1:1-2