ESEGIËL 8:12

ESEGIËL 8:12 AFR83

God het vir my gesê: “Mens, sien jy wat doen die leiers van Israel in die donker, elkeen in die heiligdom van sy eie afgodsbeeld? Hulle dink: die Here sien ons nie, Hy is nie meer in die land nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 8:12