GENESIS 1:5

GENESIS 1:5 AFR83

God het die lig toe “dag” genoem, en die donker het Hy “nag” genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag.