GENESIS 1:5
GENESIS 1:5 Bybel vir almal (ABA)
God het die lig “dag” genoem en Hy het die donker “nag” genoem. Dit het aand geword en daarna het dit oggend geword. Dit was die eerste dag.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was môre, die eerste dag.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het die lig toe “dag” genoem, en die donker het Hy “nag” genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het die lig dag genoem en die donker het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was oggend – dag een.
Deel
Lees GENESIS 1GENESIS 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het die lig Dag genoem, en die duisternis het Hy Nag genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag.
Deel
Lees GENESIS 1