Toe die son ondergegaan het en dit donker was, gaan daar skielik 'n oond wat rook en 'n fakkel wat brand, tussen die stukke vleis deur. Op daardie dag het die Here 'n verbond gesluit met Abram en vir hom gesê: “Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van Egiptespruit af tot by die Eufraat, die groot rivier; die land van die Keniete, die Kenissiete en die Kadmoniete, die Hetiete, die Feresiete en die Refaïete, die Amoriete, die Kanaäniete, die Girgasiete en die Jebusiete.”
Lees GENESIS 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: GENESIS 15:17-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's