GENESIS 22:12

GENESIS 22:12 AFR83

Toe sê God: “Los jou seun! Moenie iets aan hom doen nie. Nou weet Ek dat jy My dien: jy het nie geweier om jou seun, jou enigste seun, aan My te offer nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 22:12