Genesis 22:12

Genesis 22:12 AFR20

“Moenie jou hand na die seun uitsteek nie,” het Hy gesê, “en moenie enigiets aan hom doen nie! Want nou weet Ek dat jy vir God ontsag het. Jy het nie jou seun, jou enigste, van My teruggehou nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 22:12