GENESIS 32:27-28

GENESIS 32:27-28 AFR83

Toe vra die man: “Wat is jou naam?” en hy antwoord: “Jakob.” Die man het gesê: “Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel , want jy het teen God en teen mense 'n stryd gevoer en jy het dit end-uit volgehou.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 32:27-28