GENESIS 38:9

GENESIS 38:9 AFR83

Onan het geweet dat die kinders wat gebore sou word, nie as syne beskou sou word nie, en daarom het hy elke keer as hy met die weduwee van sy broer gemeenskap gehad het, gesorg dat sy saad op die grond kom. Hy wou nie dat daar kinders vir sy broer gebore word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 38:9