GENESIS 41:51-52

GENESIS 41:51-52 AFR83

Hy het die oudste Manasse genoem, “want,” het hy gesê, “God het my alles laat vergeet: al my swaarkry en alles wat my familie my aangedoen het.” Josef het sy ander seun Efraim genoem, “want,” het hy gesê, “God het my vrugbaar gemaak in die land waar ek verneder is.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 41:51-52