Maar Jesus Christus het één offer vir die sondes gebring en vir altyd aan die regterhand van God gaan sit.
Lees HEBREËRS 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: HEBREËRS 10:12
4 dae
Deur die eeue heen het die blote gedagte aan Jerusalem die diepste gevoelens in Jode sowel as Christene geroer. Jerusalem, die stad van die lewende God! Jesus het geween oor die stad Jerusalem waarbinne die tempel van die Here gestaan het. Daar word in die Bybel in die geskiedenis van, en profesieë oor, Israel na die vier tempels verwys waarna ons gaan kyk in hierdie plan.
8 Dae
In hierdie leesplan, "Sy Glorie, My Storie: 'n Studie van Sy Heerlikheid in Hebreërs" verken ons, ons identiteit in Christus, hoe om in en vanuit God se teenwoordigheid te leef. Ons leer van die verklarings wat God maak oor ons identiteit en reinheid. Ons sien wat dit beteken om as geloofshelde te leef, en hoe ons bemagtig word deur God se Heerlikheid om die wêreld vir Sy Koninkryk te beïnvloed.
29 Dae
Wanneer God ‘n belofte maak, het Hy reeds ‘n plan om dit gestand te doen. Sy grootste belofte, om vir ons ‘n Verlosser te stuur om ons van sonde te red, word bewys deur die lewe, dood en opstanding van Jesus. In hierdie studie gaan ons dieper delf in die spesifieke messiaanse beloftes wat God aan sy volk gemaak het en hoe Jesus elkeen van hierdie beloftes vervul het.
8 dae
Tot hiertoe het ons die tabernakel bestudeer in verhouding tot sy struktuur en meublement (huisraadstukke) met die beklemtoning van die waarheid dat God na die mens toe gekom het. In hierdie leesplan gaan ons die priesterskap bekyk met die klem op die mens se toetrede tot die teenwoordigheid van God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!