Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HEBREËRS 10:22-23

HEBREËRS 10:22-23 AFR83

laat ons tot God nader met 'n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van 'n skuldige gewete, en ons liggame is gewas met skoon water. Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 10:22-23