HEBREËRS 13:1-3

HEBREËRS 13:1-3 AFR83

As broers moet julle mekaar altyd liefhê. Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want deur gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hulle dit geweet het, engele as gaste gehuisves. Dink aan die gevangenes asof julle self ook gevangenes is, en aan dié wat mishandel word, asof julle self ook mishandel word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 13:1-3