HEBREËRS 8:1

HEBREËRS 8:1 AFR83

Die hoofsaak van wat gesê is, is dit: ons het 'n Hoëpriester, Een wat gaan sit het aan die regterkant van die troon van die Majesteit in die hemel.