HEBREËRS 8:10

HEBREËRS 8:10 AFR83

Dít is nou die verbond wat Ek met Israel na daardie dae sal sluit, sê die Here: Ek sal hulle my wette in die verstand gee, op hulle harte sal Ek dit skrywe; Ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 8:10