JESAJA 17:3

JESAJA 17:3 AFR83

Vestingstede sal verdwyn uit Efraim, koninklike mag uit Damaskus. Wat van die Arameërs oorbly, sal so min mag hê soos die Israeliete, sê die Here die Almagtige.