JESAJA 53:9

JESAJA 53:9 AFR83

Hy het 'n graf gekry by goddeloses, hy was by sondaars in sy dood al het hy geen misdaad gepleeg nie en al was hy nooit vals nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 53:9