JESAJA 54:8

JESAJA 54:8 AFR83

In 'n opwelling van toorn wou Ek 'n kort tydjie niks met jou te doen hê nie, maar Ek ontferm My oor jou met 'n liefde wat nooit vergaan nie, sê die Here, jou Verlosser.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 54:8