RIGTERS 7:5-6

RIGTERS 7:5-6 AFR83

Toe het Gideon die manne afgevat water toe en daar het die Here vir hom gesê: “Elkeen wat water drink soos 'n hond dit met sy tong oplek, moet jy skei van dié wat kniel om te drink.” Drie honderd het die water met die hand opgeskep. Die res het gekniel om te drink.

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 7:5-6