JEREMIA 11:8

JEREMIA 11:8 AFR83

Maar hulle het nie geluister nie, nie daarop ag geslaan nie; elkeen het koppig bly volhard in sy sonde. Daarom het Ek al die strawwe wat bepaal is in hierdie verbond, oor hulle gebring, die verbond wat Ek hulle beveel het om na te kom, maar wat hulle nie nagekom het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 11:8