JEREMIA 6:10

JEREMIA 6:10 AFR83

Met wie sal ek praat, wie sal ek waarsku, wie sal na my luister? Hulle ore is doof, hulle is nie in staat om te hoor nie. Hulle praat smalend oor die woord van die Here, dit kan hulle nie skeel nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 6:10