JEREMIA 7:24

JEREMIA 7:24 AFR83

Maar hulle het nie geluister nie en hulle aan My nie gesteur nie. Hulle was hardkoppig en moedswillig, hulle het hulle eie kop gevolg, sodat hulle versleg het in plaas van te verbeter.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 7:24