JEREMIA 9:13-14

JEREMIA 9:13-14 AFR83

Die Here het gesê: Dit is omdat hulle my wet verlaat het wat Ek hulle gegee het; hulle het nie na My geluister nie en my wet nie nagekom nie, hulle het agter hulle eie harde koppe aangegaan en agter die Baäls aan soos hulle voorvaders hulle geleer het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 9:13-14