JOB 11:16-17

JOB 11:16-17 AFR83

kan jy jou swaarkry vergeet en daaraan dink asof dit water is wat weggeloop het. Jou lewe sal meer lig hê as die helder middag, jou donker sal lig word soos die môre.