JOSUA 10:12

JOSUA 10:12 AFR83

Dié dag toe die Here die Amoriete in die mag van die Israeliete gegee het, het Josua die Here om hulp gevra. Ten aanhore van Israel het hy gesê: “Son, staan stil in Gibeon, en maan, staan stil in Ajalonlaagte!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 10:12