KLAAGLIEDERE 1:18

KLAAGLIEDERE 1:18 AFR83

Die Here het reg gedoen: ek was ongehoorsaam aan sy woord. Luister tog, alle volke, aanskou my smart: my jong vroue en jongmanne het ballinge geword.