KLAAGLIEDERE 3:21-24

KLAAGLIEDERE 3:21-24 AFR83

Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke môre nuut. U trou is groot. Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom.

Versbeeld vir KLAAGLIEDERE 3:21-24

KLAAGLIEDERE 3:21-24 - Maar dít sal ek ter harte neem
en om dié rede bly ek hoop:
deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie;
daar is geen einde aan sy ontferming nie,
dit is elke môre nuut.
U trou is groot.
Ek sê vir myself: Die Here is my lewe,
daarom hoop ek op Hom.